Lied Lof Lewe

Kom geniet die middag saam met ons by die NG Moedergemeente in Nelspruit.


Die volgende kunstenaars gaan optree
:

  • Tobias Kruger – Orrel
  • Laudate Koor
  • Isabel van Veenhusyen – Klarinet
  • Laetitia de Jager – Sang
  • Lilanie en Reon – sagduo
  • Rhone le Roux – Fluit
  • Paul Savage – Tjello
  • Julia Burger – Sang

R100 per persoon

Kaartjies beskikbaar by Nelspruit Hospice of aanlyn: pay.yoco.com/nelspruit-hospice
(Gebruik jou naam en LLL as verwysing)